Ons Kinderkerk kom elke Sondagoggend tydens oggenddiens bymekaar.


Ouderdomme is 3 jaar – 13 jaar (Voorskool tot Graad 7)

Die Kinderkerk is NIE daar om kinders OP TE PAS nie. Ons leer die kinders van die Bybel, dat Jesus Koning van ons lewens is en hoe om dit wat die Bybel ons leer elke dag toe te pas.

Kontak persoon:

Estèe Swanepoel: estee@agsdinamika.co.za