
Ons reik een keer 'n maand uit na behoeftige gebiede in en om Vanderbijlpark.
waar ons mense bedien met voedsel, klere, Woord en verskillende vermaaklikheids items.
Maandae aande kom die span by die kerk bymekaar waarna ons hospitale, ouetehuise en polisie stasies besoek. Baie voetewerk word ook gedoen wanneer flyers uitgedeel moet word en terselfdetyd word daar dan vir die area gebid.
Vir meer inligting kan die kerkkantoor gekontak word by:
016 931 1000
ontvangs@agsdinamika.co.za





