
Die lewe in ‘n kunsmatige wêreld

Johan Vrey, June 7, 2026
Deel van die reeks
Ons lewe in ? wêreld waar ons sukkel om alles te glo. Wat is die waarheid? Wat is kunsmatig? Is daar ooit nog iets wat eg is?
Ons het ? verantwoordelikheid as kinders van die Here in hierdie tyd.
About Johan Vrey: vrey@cheerful.com


