
Jesus Verstaan MY

Zander Crauwcamp, April 19, 2026
Deel van die reeks
Jesus was ‘n mens net soos ek en jy, gevoel wat ons voel. Hy het ook beleef wat ons beleef... en daarom kan ons met Hom ‘relate’.
Die groter waarheid, Sy oorwinning is ‘n realiteit, al beleef ons dit nog nie in ons situasies nie.
About Zander Crauwcamp: zander.crauwcamp.gmail.com


