
Wie is God - Regtig?

Johan Vrey, September 14, 2025
Deel van die reeks
Wie is God vir jou?
Kwaai, eenkant, ver, onbereikbaar? God is beter as wat jy dink- God is GOED. Verwag dat iets goed met jou vandag gaan gebeur.
About Johan Vrey: vrey@cheerful.com


