Hoor jy?

Zander Crauwcamp
Zander Crauwcamp, July 13, 2025
Deel van die reeks

Soms sukkel ons om God se stem te identifiseer en mooi te hoor... Dalk is ons lewens se Noise-Level die rede hoekom ons nie Hoor nie.
Leef met 'n ingesteldheid om te Hoor wat God sê en Sy Vrede te beleef.

Download
About Zander Crauwcamp: zander.crauwcamp.gmail.com