Die 4 woorde wat alles kom verander het

Johan Vrey
Johan Vrey, July 6, 2025
Deel van die reeks

Alles in hierdie lewe het 'n doel. JY ook!
Moet nooit jou doel buite jou Bron gaan soek nie.
Die Here het 'n manier om weer lig te bring waar dit woes, leeg en donker is.

Download
About Johan Vrey: vrey@cheerful.com