Heilige Gees (Pinkster)

Zander Crauwcamp
Zander Crauwcamp, June 8, 2025
Deel van die reeks

Jesus gee vir ons ‘n Rivier van LEWENDE WATER... Maar wat beteken dit? Wat is die Rivier? En hoe werk die Heilige Gees in ons lewens?
Esegiël 47 gee vir ons ‘n beeld van dit wat IN ons is.
Mag ons meer bewus en sensitief wees vir die Heilige Gees se leiding in ons lewens

Download
About Zander Crauwcamp: zander.crauwcamp.gmail.com