
Die Postuur van Aanbidding
Corné Viljoen, June 1, 2025
Deel van die reeks
Hoe lyk jou en my passie? Het ons ? gesindheid van nederigheid? Leef ons in afhanklikheid teenoor die Here? OF leef ons met ? hart van hoogmoedigheid? Wat net altyd my eie wil soek.
Nederigheid is die postuur van aanbidding!


