
Verskoning koning

Zander Crauwcamp, June 9, 2024
Deel van die reeks
Wanneer ons verskonings maak is ons fokus net op onsself, op ons eie vermoë, MAAR mag ons die fokus skuif na God toe want HY IS BY ONS! Dit is SY KRAG nie ons krag nie.
Ons kyk na die storie van Moses die "Verskoning Koning" en hoe al sy verskonings hom sy geneesing gekos het.
About Zander Crauwcamp: zander.crauwcamp.gmail.com


