Eendag lank, lank gelede... in die jaar 2024


Johnny du Plessis, May 26, 2024
Deel van die reeks

Wanneer mense aan jou en my dink: Is ons die weerspieëling van wat Jesus gedroom het Sy volgelinge moet wees? Kom ons leef met waagmoed soos Hy wil hê.

Download