
Watter dag is dit?

Johan Vrey, February 4, 2024
Deel van die reeks
Waarop bou jy jou lewe? Ons het een van 2 keuse: Sand of Rots.
Die belangrikste van alles is om te DOEN wat die Here van ons vra en aan Hom gehoorsaam te wees- dis wat intelligente mense doen.
About Johan Vrey: vrey@cheerful.com


