2024 Doen

Johan Vrey
Johan Vrey, January 21, 2024
Deel van die reeks

Wat is jou droom/wens/begeerte vir 2024?
Miskien is dit nie so moeilik om te bereik nie. Die Here vra van ons om net te DOEN. Ons moet net ons beste te gee en Hom eer. Kom ons wees DOEN-mense in 2024.

Download
About Johan Vrey: vrey@cheerful.com