
GOD PRAAT...

Zander Crauwcamp, August 11, 2024
Deel van die reeks
God Praat op baie maniere met ons... Selfs deur 'n donkie. Maar God kies om met ons te praat deur Sy Seun!
Ons is geseën deur Jesus en die geskrewe woord wat ons harte nader aan God trek.
About Zander Crauwcamp: zander.crauwcamp.gmail.com